Sondag 30 Oktober 2022 Stephan Briel
MP3•Laman utama episod
Manage episode 345659846 series 2644201
Kandungan disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua kandungan podcast termasuk episod, grafik dan perihalan podcast dimuat naik dan disediakan terus oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau rakan kongsi platform podcast mereka. Jika anda percaya seseorang menggunakan karya berhak cipta anda tanpa kebenaran anda, anda boleh mengikuti proses yang digariskan di sini https://ms.player.fm/legal.
Lees: Luk 15:1-3,11-32.
Fokus: Luk 15:23-24.
- Alreeds in die OT het God Homself geopenbaar as ‘n God wat hou van feesvier en gedien word deur feeste.
- Jesus se eerste wonderwerk was ook by ‘n bruilofsfees.
- God is ‘n feesvierende God vir al die regte redes.
- Keer terug met jou sondige lewe na God die Vader en word so ‘n genooide gas van die bruilofsmaal van dieLam.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Hoekom vertel Jesus hierdie gelykenis?
- Watter leuen probeer Satan versprei aangaande God se karakter?
- Wat verskaf uitbundige vreugde aan God die Vader?
251 episod