Gereformeerde Kerk Bergbron awam
[search 0]
lebih
Download the App!
show episodes
 
Artwork
 
Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Lees: Jes 60:1-3 en 1 Joh 1:1 – 2:2. Fokus: 1 Joh 1:6-7. Die magtige teenwoordigheid van die Here het lig gebring(deel 2). God is in die lig en al sy optrede teenoor ons spreek van liefde. God se liefde verander jou sodat jy nie meer sonde wil doen nie – want sonde is dade sonder liefde vir God. Ons verhouding of gemeenskap met God kan getoets word…
  continue reading
 
Lees: Joh 12: 12-19. Fokus: Joh 12: 13-15. Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus. Ware geloof is Christus-gesentreerd en nie self-gesentreerd nie. Ware geloof kom deur ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus. Ware geloof word nie gekeer deur jou persoonlike beproewinge en krisisse nie. Ware geloof is vertroue dat Jesus Christus …
  continue reading
 
Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39. Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos. Christus het in ons plek die toorn van God gedra (vr 37). Christus het in ons plek die oordeel van God gedra (vr 38). Christus het in ons plek die vloek van God gedra (vr 39). Vir nadenke en gespre…
  continue reading
 
Lees: Ef 4:1-16 (AFR83). Fokus: Ef 4:11,12. Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk. God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature soos God dit laat gebeur – dieselfde ook met die kerk as lewende liggaam van Christus. Maar as die kerk as die liggaam van Christus siek…
  continue reading
 
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Gelowiges is nie alleen stene nie, maar ook priesters wat dankoffers oor hulle verlossing in Christus bring vir God. As jy jou gawes gebruik in diens van God om Jesus aan die…
  continue reading
 
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5. Die lewende kerk. “Lewe” in ons kernverse dui op kwaliteit lewe. Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Die diepste oorsaak van die doodsheid in die kerk is: Mense wil nie meer na Jesus toe kom om na sy Woord te luister nie, want dit vra diss…
  continue reading
 
Lees: Eks 13: 17-22. Fokus: Eks 13: 21-22. God se plek van seëning! God het die wolk- en vuurkolom gebruik om Israel te lei na sy voorbestemde destinasie van seëning. Israel se eerste plek van seëning was by die Rietsee: Daar is die farao en sy hele leërmag finaal oorwin sonder dat die Israeliete enigsins hoef te geveg het. Israel het begryp dat hu…
  continue reading
 
Lees: Eks 15:1-19. Fokus: Eks 15:3 (AFR20). Loof die Here as krygsman wat red! Lofprysing en aanbidding is ‘n wesenskenmerk van die Here se volk. Lofprysing en aanbidding is ons reaksie op wie die Here is en wat Hy doen. Die Here is die Verbondsgod wat getrou bly aan sy beloftes. In elke situasie wat ons as kinders van God beleef, is Jesus ons Verl…
  continue reading
 
Lees: Jes 6:1-13. Fokus: Jes 6:7. Die betekenis van die Here se aanraking. In ons Skrifgedeelte raak die Here Jesaja aan met ‘n gloeiende kool vanaf die altaar en sy sonde is weggeneem. Dit verwys alreeds na Jesus se versoeningsoffer aan die kruis. Daar is Hy as die Lam van God geoffer tot versoening van al ons sondes. En van die begin af het Jesus…
  continue reading
 
Lees: Jes 6:1-13. Fokus: Jes 6:1-8. Die Here se heerlikheid en almag verander ons! God se almag en heerlikheid is so oorweldigend dat dit jou totaal verander dat jy Hom wil dien in nederige afhanklikheid. Omdat God so almagtig en glorieryk is, is daar niks beter as om Hom te aanbid en te dien nie. Vra God om sy almag en heerlikheid in Christus aan …
  continue reading
 
Lees: Sag 3:1-10 (AFR53). Fokus: Sag 3:7. God vra reaksie op sy vryspraak in Jesus Christus. God verklaar Josua regverdig en klee hom met geregtigheid want Josua se naam beteken: die Here (Jahweh) verlos. Met Jesus se offer aan die kruis het die Here verlossing gebring en is hierdie gesig van Sagaria vervul. Deur ons te roep om in sy weë te wandel …
  continue reading
 
Lees: Gen 2:25-3:21 en Eks 28:1-6. Fokus: Gen 2:25, 3:21. God bedek ons skaamte met ‘n koninklike priesterkleed. Die velle van diere het Adam en Eva se naaktheid bedek (Gen 3:21), maar het hulle nie gereinig nie en dit het ook nie skoonheid verskaf nie. Die priesters se klere het reiniging veronderstel en het die draers afgesonder en geheilig vir G…
  continue reading
 
Lees: Joh 2:23 – Joh 3:21. Fokus: Joh 3:1-8. Jy is opnuut gebore om werklik in Jesus Christus te glo. Alhoewel Nikodemus tydens hierdie gesprek nog maar net ‘n wonderwerk geloof gehad het en daarom nie heeltemal verstaan het waarvan Jesus praat nie, kan ons tog die effek van die wedergeboorte later in sy lewe raaksien. Uit liefde vir God verander N…
  continue reading
 
Lees: Psalm 2. Fokus: Psalm 2:4. Die Here lag vir die wêreldmagte. Al raas die volkere ook hoe en al is hulle ook hoe opstandig, God se saak sal bly voortbestaan. Dit is die evangelie van Psalm 2 (vers 4): God lag! Hy sien die opstand van die volkere en hulle maghebbers. Dit is geen finale werklikheid nie. Die laaste werklikheid is die koninkryk va…
  continue reading
 
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:6 (1953 AV). Bergbron missie: Wandel in Christus (vlak 3 dissipelskap). (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Die derde vlak van dissipelskap gaan nie oor wat ek behoort te doen om te wandel in Christus nie, maar oor wat ek behoort te wees om te wandel in Christus. Dit behels die volgend…
  continue reading
 
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:7 (1953 AV). Bergbron missie: Groei tot volwassenheid om meer soos Jesus te wees (vlak 2 dissipelskap). (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Die tweede doel van dissipelskap is om God se doel van heiligmaking te aanvaar en te groei om meer soos Christus te wees. Dit beteken: Verstandeli…
  continue reading
 
Lees: Jes 61:1-3 en Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:10 (1953 AV). Bergbron missie: Vestiging van volkome identiteit in Christus (vlak 1 dissipelskap). (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Die eerste doel van dissipelskap is om ‘n persoon se identiteit in Christus te vestig. Dit behels die volgende: Geestelik: saligheid of s…
  continue reading
 
Lees: Jes 61:1-11 en Luk 4:16-21. Fokus: Jes 61:1-3. Inhoud van Bergbron se “salwing”. (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Jes 61 is gerig aan ontnugterde en moedelose ballinge wat voor die geweldige taak staan om alles weer teherbou in Jerusalem. Soos met die meeste OT profesieë sien ons 3 vlakke van vervulling. Je…
  continue reading
 
Lees: Gen 2:25 – 3:10. Fokus: Gen 3:7. Skaamte dryf ons om sondes vir God te probeer wegsteek. 1. Oorsprong van skaamte. Voor sondeval was daar geen skaamte (Gen 2:25). Na die sondeval was die eerste reaksie by die mens skaamte en vrees (Gen 3:10). Adam en Eva se gewetensoë het oop gegaan nadat hulle gesondig het en skuldig gestaan het. Sonde is di…
  continue reading
 
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:13. Die lewe vanuit Christus se vergifnis! In ‘n geestelike dooie en verrottende toestand het God ons liefgehad en aanvaar. Christus het aan die kruis alles vernietig en vir goed weggeneem wat nog tussen ons en God gestaan het, sodat ons nou geestelik kan lewe in ‘n intiem persoonlike verhouding met God. Die alles van…
  continue reading
 
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:14. Christus het die skuldbewys teen ons tot niet gemaak. Ware skuld het niks te doen met skuldige gevoelens nie. Elke persoon na die sondeval word gebore met ‘n “skuldbewys met sy eise.” Menslike strategieë wat nie werk om van ons skuld ontslae te raak nie: Regverdigmaking deurgoeie werke; of godsdienstige agtergrond…
  continue reading
 
Lees: Luk 15: 1-3, 11-32. Fokus: Luk 15: 28-30. God se liefde en aanvaarding is alleen uit genade in Christus. Die oudste seun het ‘n wettiese verhouding met sy pa. Die oudste seun koester wrokke teenoor sy jonger broer. Die oudste seun was heeltemal onbewus van wie hy was en wat hy alles besit as kind van sy pa. Vir nadenke en gesprek by selgroepe…
  continue reading
 
Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:23-24. Feesvierende God! Alreeds in die OT het God Homself geopenbaar as ‘n God wat hou van feesvier en gedien word deur feeste. Jesus se eerste wonderwerk was ook by ‘n bruilofsfees. God is ‘n feesvierende God vir al die regte redes. Keer terug met jou sondige lewe na God die Vader en word so ‘n genooide gas v…
  continue reading
 
Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:20-22. God se liefde in Christus vir sondaars en verstotenes. God gee ons die vryheid om soms te misluk. God is voortdurend op die uitkyk wanneer keer ons terug na Hom. God verwyt nie maar is vol vreugde wanneer ons terugkeer na Hom. Kindskap word dadelik herstel as ons terugkeer na God. Vir nadenke en gesprek …
  continue reading
 
Lees: 2 Kor 3:12 – 4:15. Fokus: 2 Kor 4:4- 6. Christus is die openbaring van God se heerlikheid in ons. Ons is draers van God se heerlikheid (vers 6). Bedekking van God se heerlikheid in ons (vers 5). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe word ons draers van God se heerlikheid? Hoe word God se heerlikheid in ons bedek? Ons vra o…
  continue reading
 
Lees: Joh 8:1-11. Fokus: Joh 8:10-11. Pasop om ‘n Fariseër te wees! Reëls word belangriker as mense. Jou siening word God se siening. Jou sondes probeer bedek met uiterlike wetsonderhouding. Jesus keur nie die sonde goed nie, maar behou die sondaar (vers 11). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Waarom kan ons vandag ook maklik soo…
  continue reading
 
Lees: 2 Kor 3:4-11 en 2 Kor 4:1-7 (OAV). Fokus: 2 Kor 4:2. Verwerp die verborge dinge van skaamte deur die waarheid in Christus. God wil ons verander van heerlikheid tot heerlikheid (2 Kor 3:18) maar skaamte staan in die pad. Beskaming sê vir jou jy is foutief in jou wese, jou bestaan is ‘n fout, jy het dit maar net nie wat nodig is in jou omstandi…
  continue reading
 
Lees: Rom 9:30 – 10:4. Fokus: Rom 9:32, 33 (1953 AV). Glo in Jesus Christus teen beskaamdheid. God se manier van regverdiging in Christus het die Jode beskaamd gelaat omdat hulle staat gemaak het op hulle eie wettiese prestasies. Verskil tussen skuld en beskaamdheid: skuld dui op foutiewe dade en beskaamdheid dui op foutief wees in jou wese. Satan …
  continue reading
 
Lees: Heb 12:14-24. Fokus: Heb 12:15. Betekenis en gevolge van bitterheid (deel 2). Om ‘n ander persoon of omstandighede die reg te gee om my waarde en toekoms te bepaal, is afgodery. Vergifnis verwyder die persoon wie verhoog is tot ‘n plek van afgodery, en herstel Christus weer tot dieposisie van mag en outoriteit in my lewe. Bitterheid verontrus…
  continue reading
 
Lees: Heb 12:14-24. Fokus: Heb 12:15. Betekenis en gevolge van bitterheid. Mense lewe nie vanuit die teologie in hulle verstand nie – hulle lewe vanuit die motiverings in hulle harte. As iemand my ontstig en ek aanstoot neem, wil die Here dit gebruik om die toestand van my hart te openbaar. Om ‘n ander persoon of omstandighede die reg te gee om my …
  continue reading
 
Loading …

Panduan Rujukan Pantas

Podcast Teratas