Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
…
continue reading
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
…
continue reading
En oväntad vänskap på sociala medier, två mammor med söner i samma ålder med snarlika funktionsvaritaioner. Vi diskuterar högt och lågt! Häng med.
…
continue reading
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
…
continue reading
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
…
continue reading
Podcast by Spektrum
…
continue reading
Spektrum des Lichts
…
continue reading
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
…
continue reading
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
…
continue reading
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
…
continue reading
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
…
continue reading
Verbruikersinflasie styg vir 'n tweede agtereenvolgende maand, en is nou 3%. Die EFF open 'n strafregtelike klag teen die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur. Ons praat met die Minister van Korrektiewe Dienste oor die land se oorvol tronke. Het jy geweet die brilpikkewyn is hoogs bedreig?Oleh RSG
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous - jy saai wat jy maai
4:00
4:00
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
4:00
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: Skep ‘n goeie jaar! Wat jy saai sal jy maai… Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
Die RNA spielt bei der Erforschung unseres Erbguts und auch in der Medizin eine wichtige Rolle. Doch einige ihrer wichtigsten Funktionen wurden lange Zeit übersehen. (00:00:44) Begrüßung (00:01:45) Wie funktioniert das mit dem Erbgut nochmal? (00:04:21) Codieren von Proteinen (00:05:49) Nichtcodierende RNA (00:08:20) Was kann die Junk-RNA? (00:11:2…
…
continue reading
1
Kristian Nairn - Spektrum 075
1:00:03
1:00:03
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:00:03
Episode 75 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn has music from the likes of Estiva, Paul Thomas, Farius, Matt Fax, Ferry Corsten, and more. 01. Above & Beyond - Sun & Moon AATMA Remix) 02. Lipless - Hours 03. Paul Thomas - Dark Knights (Anunnakis Remix) 04. Estiva - Cometa 05. Kiholm - No Fate But What We Make 06. BT & Matt Fax - Vert…
…
continue reading
Årets första avsnitt handlar om hur jul & nyårs firanden har fungerat och vilka lärdomar vi tar med oss till framtida firanden. Vi diskuterar även vikten av att stanna upp, vila & att våga släppa duktig flicka synen som vi har på oss själva. Självklart berättar vi även om våra topp tre under 2024 och vilka förväntningar vi har på 2025! Vi vill tack…
…
continue reading
1
Wynand du Preez - Jy moet iets doen
5:51
5:51
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
5:51
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy moet iets doen” uit Prediker 11. Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
President Trump maak talle beloftes tydens sy inhuldiging. Ons praat met 'n ekonoom oor sy uitlatings. 'n Klimatoloog reageer op die VSA se onttrekking aan die Parys Klimaatooreenkoms. Die EFF gaan die PA se Kenny Kunene by die Menseregtekommissie verkla oor sy opmerking dat onwettige myners geslag moet word.…
…
continue reading
China se adjunkpresident woon Donald Trump se inhuldiging by nadat Xi Jinping sy uitnodiging van die hand gewys het. Daar was ‘n toename in die feesseisoen se padsterftes. Die gedrukte woord teenoor digitale media - maak seker jou kind gebruik steeds 'n woordeboek.Oleh RSG
…
continue reading
Die moontlike sluiting van die polisie se nasionale inspektoraat laat baie vrae ontstaan. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, word gevra om dringend teen 'n toename in plaasaanvalle op te tree. Talle gevangenes ontvang hulle matriekuitslae. Die ekonomie kan vanjaar met 1.7% groei.Oleh RSG
…
continue reading
Ons kry die jongste nuus uit Stilfontein in Noordwes, nadat die reddingsoperasie van onwettige mynwerkers vanoggend voltooi is. Angstige ouers in Gauteng staan tou by disktriksonderwyskantore in 'n poging om hulle kinders in skole geplaas te kry. Meer oor die Kamer van Koophandel en Nywerheid se jongste handelstoestande-indeks. Die MK-partyleier, J…
…
continue reading
Die lyke van minstens 60 onwettige mynwerkers is die afgelope twee dae by 'n mynskag in Stilfontein na die oppervlak gebring. Die Sentrale Energiefonds voorspel 'n beduidende brandstofprysstyging in Februarie. Ná 'n maandelange dooiepunt hieroor, is bemiddelaars hoopvol dat 'n skietstilstand tussen Israel en Hamas in Gasa bereik sal word.…
…
continue reading
Politieke partye en ander belanghebbendes in die onderwys reageer op die matriekuitslae van 2024. Dit is dag twee van reddingsoperasies by die Stilfonteinmyn in Noordwes, waar honderde onwettige mynwerkers steeds ondergronds is. Honderde mense is dakloos gelaat ná swaar reën in Limpopo. Die Oscar-benoemings is vir 'n tweede keer uitgestel weens die…
…
continue reading
Terwyl die land asem ophou vir die uitslae van die matriekklas van 2024, heers daar groot ontevredenheid oor bewerings dat die uitslae vooraf te koop was. Die voormalige spioenbaas, Niël Barnard, sterf. Swaar reën word vandag vir Pretoria voorspel. Besoekers is steeds welkom om die Nasionale Kruger Wildtuin te besoek ondanks oorstromings in die geb…
…
continue reading
Vyf beskuldigdes, wat die kleinkind van voormalige president Nelson Mandela insluit, verskyn in die Johannesburgse landdroshof in verband met ’n voertuigkaping. Donald Trump het sy visier op Groenland gestel - ons praat met 'n ontleder oor hoekom dié eiland so belangrik vir die Amerikaners is. Die polisie se ondersoek na 'n plaasaanval in die Stell…
…
continue reading
1
Psychologie: Wie geht gute Führung?
15:06
15:06
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
15:06
Wir alle kennen gute und schlechte Chefs und Chefinnen. Aber was macht gute Führung eigentlich aus? Und was machen schlechte Führungskräfte falsch? (00:00:37) Begrüßung (00:02:08) Was heißt Führungsstil? (00:03:39) Neue Führungsstile (00:04:36) Schlechter Führungsstil (00:06:58) Wie misst man Führungsstile? (00:10:53) Veränderung des Führungsstills…
…
continue reading
Twee EFF-parlementslede, waaronder dr. Mbuyiseni Ndlozi, bedank. President Cyril Ramaphosa skop vas en sê alle prosesse is gevolg toe Jacob Zuma se partylidmaatskap opgeskort is. ‘n Groot verwelkoming in Maputo vir Mosambiek se opposisieleier. Talle Hollywoodsterre verloor hulle huise in 'n vernietigende brand in Los Angeles.…
…
continue reading
Oudpresident Jacob Zuma stel 'n ultimatum aan die ANC oor sy lidmaatskap van dié party. Stille samesprekings word gevoer oor die moontlike samesmelting van kleiner partye in die parlement. Mosambiek se opposisieleier, Venâncio Mondlane, kondig op sy sosiale media aan dat hy môre in Mosambiek sal aankom.…
…
continue reading
'n Hofsaak bepaal vandag of die 2024-matriekuitslae aanstaande week in koerante gepubliseer mag word of nie. NUMSA soek antwoorde van die regering oor ArcelorMittal Suid-Afrika se moontlike afleggings. Moet jy vanjaar meer opdok vir skoolfooie en skryfbehoeftes? Ons praat met 'n kenner hieroor. Amerika sê sy inligting wys dat die aardbewing in Tibe…
…
continue reading
Vyf-en-veertig mense is beseer in 'n botsing op die N3 in KwaZulu-Natal te midde van voorspellings van erge reën en stormweer in die provinsie. Die laaste gesoekte verdagte in die Lusikisiki-massamoord is agter tralies. Ons praat met 'n kenner oor die gebeure in Mosambiek waar 'n nuwe vlaag betogings dreig. Die Chinese minister van buitelandse sake…
…
continue reading
1
Avatare: Wie KI unsere digitalen Doppelgänger erschafft
20:00
20:00
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
20:00
Täuschend echte digitale Doppelgänger kann künstliche Intelligenz inzwischen erschaffen. Die Anwendungsgebiete für solche Avatare sind vielfältig. Aber die Technologie birgt auch Gefahren. (00:01:33) Manons Reise ins Saarland (00:03:13) Was ist ein Avatar? (00:04:17) Erstellung realistischer Avatare (00:07:29) Anwendungen und Vorteile von Avataren …
…
continue reading
1
Ds Janlu Kuyler - Sy boodskap aan Sardus
4:26
4:26
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
4:26
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3 vers 1-6 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna. Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
1
Reizdarm: Helfen Mikrobiom-Tests gegen Darmbeschwerden?
21:36
21:36
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
21:36
Bauchschmerzen und Blähungen: Viele Menschen sind von chronischen Darmbeschwerden betroffen. Mikrobiom-Tests sollen Abhilfe beim sogenannten Reizdarm schaffen. Klappt das wirklich? (00:00:51) Vorstellung (00:01:53) Was ist nochmal das Mikrobiom? (00:02:53) Was ist das Reizdarm-Syndrom? (00:04:37) Das Versprechen der Mikrobiomtests (00:05:13) Keine …
…
continue reading
1
Ds Janlu Kuyler: Sy boodskap aan Tiatira
5:30
5:30
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
5:30
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 18-29 waar Hy praat met die Gemeente van Tiatira Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
Årets sista avsnitt tillägnas det som är tufft, jobbiga känslor och den överväldigande maktlöshet som emellanåt infinner sig. Vi pratar om logoped besök, intyg för anpassad kost på förskolan, medicin brist, och bajs. Vi gör jämförelse av våra olika regioner när de gäller läkarkontakter och stöd. Vi vill tacka er alla för att ni lyssnar på vår podd …
…
continue reading
Verkeersvloei op die hoofroetes neem toe soos mense na hulle vakansiebestemmings stroom. Talle senior staatsamptenare in Noordwes verklaar nie hulle belange nie. Krugersdorp aan die Wesrand is steeds sonder water ná 'n 86-uur waterafsluiting. Durban hoop om 'n rekordgetal besoekers hierdie feesseisoen te verwelkom. Dokters sê jy moet ook jou kopvel…
…
continue reading
Episode 74 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn brings us a synth wave special - Neon Dreams. 01. Siamese Youth - 1984 02. Prizm - Midnight FM 03. GUNSHIP - Only When It's Dark 04. Sunglasses Kid - Stranger Love 05. Shura - What's It Gonna Be? 06. Prizm - All The Way 07. Sun City - On My Mind 08. Dua Lipa - Cool 09. Elfl - Zero Gravit…
…
continue reading
1
Wann wir Sprachen schön finden – und wann nicht
18:23
18:23
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
18:23
Italienisch hui, Deutsch pfui?! Manche Sprachen klingen einfach schöner in unseren Ohren als andere. Aber warum eigentlich? Die Psychologie versucht, dieses Rätsel zu lösen. (00:00:44) Begrüßung (00:01:40) Welche Sprachen Christiane schön findet (00:03:22) Warum finden wir manche Fragen schöner? (00:04:34) Wie gehen die Forschenden vor? (00:06:37) …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 12-17 waar Hy praat met die Gemeente van Pergamum Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
Die president onderteken wetgewing oor die nasionale kernreguleerder. Eskom maak die stand van sy geldsake bekend. Ons praat met 'n mediese kenner oor Rubella-gevalle wat landwyd toeneem. Suid-Afrikaners praat oor die proses om MUFASA - THE LION KING te maak.Oleh RSG
…
continue reading
Spazawinkels het nog twee maande tyd om te registreer. Die Grensbestuurowerheid sê die situasie by die Lebombo-grenspos in Mpumalanga het na normaal teruggekeer. Die jongste oor die stand van KwaZulu-Natal se strande.Oleh RSG
…
continue reading
President Cyril Ramaphosa herbevestig die regering se voorneme om Khoi-, Nama- en San-tale deel te maak van die skolekurrikulum. Landbou-organisasies reageer op die president se Versoeningsdag-toespraak. Nóg organisasies vra vir 'n verlenging van die registrasieproses vir informele handelaars. Rolprentmakers is hoopvol dat Suid-Afrika se inskrywing…
…
continue reading
Ons praat met 'n ontleder oor die verloop van die EFF se verkiesingskongres die afgelope naweek. Die MK-party vier sy eerste bestaansjaar by 'n saamtrek van duisende ondersteuners in Durban. Suid-Afrikaners vier vandag Versoeningsdag. Die tydperk waarin Spazawinkels kan registreer, loop môre ten einde.…
…
continue reading
1
Anpassningar i förskolan och julklappstips!
1:06:34
1:06:34
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:06:34
Dagens avsnitt handlar om anpassningar i samhället, häftiga badhus, på förskolan, knäckebröds morsan och julklappstips! Julklappstips (ej samarbete/reklam) Inomhus karusell från Gonge - https://lekakademin.se/karusell-19-2167 ABC pussel från Jabadabado https://www.jollyroom.se/leksaker/spel-pussel/knoppussel/kids-concept-abc-pussel?gQT=1 Inomhusgun…
…
continue reading
Die gemeenskap van Westbury in Johannesburg sê die polisie is traag om sake van bendegeweld te ondersoek. Alle oë is op die EFF wat nuwe leierskap verkies. Die tyd raak min vir sake-eienaars om hulle spazawinkels te registreer.Oleh RSG
…
continue reading
1
Höhlenmalerei: Älteste Kunst der Welt in Gefahr
22:37
22:37
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
22:37
In Indonesien prangt die älteste Kunst der Menschheitsgeschichte an Felswänden. Doch die Höhlenmalerei ist akut bedroht. Kann die Forschung sie retten? (00:00:39) Begrüßung (00:01:25) Wo befinden wir uns? (00:03:06) Wo die Bilder her kommen (00:06:10) Wie kommt es, dass sie immer noch da sind? (00:08:01) Wie stellt man das Alter fest? (00:10:21) De…
…
continue reading
1
Ds Janlu Kuyler: Sy boodskap aan Smirna
4:36
4:36
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
4:36
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 8-11 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna. Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou hart se taal” uit Titus 2:11-12 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Oleh RSG
…
continue reading
Het smokkelary in Suid-Afrikaanse tronke 'n krisispunt bereik? Afriforum gaan hof toe oor 'n reuse ontwikkeling tussen Sasolburg en Vanderbijlpark. Voetgangers loop deesde voor voertuie in om geld van die Padongelukkefonds te eis.Oleh RSG
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: Meetinstrumente in verhoudinge
4:37
4:37
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
4:37
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Meetinstrumente in verhoudinge.” Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
Parys in die Vrystaat steier onder 'n waterkrisis. Die skending van menseregte in konflikgeteisterde gebiede is in die kollig op Internasionale Menseregtedag. Die dobbelbedryf se bydrae tot die ekonomie neem toe.Oleh RSG
…
continue reading
Die ANC se werkkomitee vergader met Gauteng se partyleierskap oor die moontlike ontbinding van dié provinsiale struktuur. Wêreldleiers hoop op 'n bestendige oorgangsregering in Sirië. 'n Kenner meen die regering se voorstel dat verpligte gemeenskapsdiens vir gesondheidsinspekteurs geskrap moet word, tot erge gesondheidskrisisse in gemeenskappe kan …
…
continue reading
1
Hjälpmedel & blöjor på recept
1:06:09
1:06:09
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:06:09
Då var det dags för veckans avsnitt! I dagens avsnitt pratar vi om hjälpmedel, både sådana som regionen har förskrivit men även sådana vi på eget bevåg har köpt in! Vi pratar även om Leons olycka som resulterade i ett samtal till 112 och ambulans närvaro, och Franks fascination av sin kräkreflex. Vi vill förtydliga att detta avsnittet inte innehåll…
…
continue reading
Die jongste oor die SAL-staking. 'n Ekonoom verduidelik wat die belasting op koolstofdioksied-uitlatings vir ons inhou. Die Proteas is stewig in die saal teen Sri Lanka.Oleh RSG
…
continue reading
1
Dunkle Jahreszeit: Wie Licht unser Gehirn beflügelt
18:33
18:33
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
18:33
Die dunkle Jahreszeit macht unserem Körper zu schaffen. Studien zeigen, dass der Mangel an Licht nicht nur unsere Stimmung, sondern auch unser Denken beeinflusst. (00:00:46) Begrüßung (00:01:35) Beleuchtungs-Versuche im Altenheim (00:03:29) Wie Licht auf unseren Körper wirkt (00:04:51) Exkurs: Licht und unsere Augen (00:07:36) Wie man unsere Sehzel…
…
continue reading
1
Ds Janlu Kuyler - Om Hom lief te hé.
4:00
4:00
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
4:00
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 1 - 7 met sy tema: “om Hom lief te hé.” Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Bets se Besoeker” uit Johannes 19:33 - 35 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Erich Posthumus en ander legendes oor kinderbediening
15:31
15:31
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
15:31
Janine gesels met Erich Posthumus oor die nuwe boek “Sleutels vir Dinamiese kinderbediening” waar kenners en legendes wenke, raad en motivering gee vir Sondagskoolkinderkerkleiers. Spektrum PodcastsOleh Johann Els
…
continue reading
Teenkanting teen 'n salarisverhoging vir die president. Die politieke krisis in Frankryk verdiep. Die jongste Afrimat konstruksie-indeks toon daar is ‘n toename in indiensneming.Oleh RSG
…
continue reading
1
Darren Staines - When that tree fell on me
19:30
19:30
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
19:30
Janine van Niekerk is speaking to Darren Staines. His life changed in an instant when a horrific accident left him fighting for his life and he stands as a living testament to the power of faith, reminding everyone that even in our darkest moments, grace can lead us to a brighter path. Spektrum Podcasts…
…
continue reading