'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
William Shakepeare se Othello is tans te sien by die Baxter in Kaapstad. Terrance April gesels met Wessel Pretorius, een van die akteurs in hierdie hoogaangeskrewe produksie van Lara Foot.Oleh RSG
…
continue reading
1
Daar is ‘n tekort aan belangrike inligting op kosverpakkings
8:52
8:52
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
8:52
Petronell Kruger, programbestuurder by Healthy Living (HEALA) gesels oor belangrike inligting op kosverpakkings. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Oleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Brent Palmer se stuk, King George, het pas by Theatre on the Square in Sandton geopen. Dis enkele weke gelede ook in Kaapstad opgevoer, en Brent het die Fleur de Cap-toekenning as beste akteur vir sy rol in die werk ontvang. Terrance April gesels hieroor met Brent.Oleh RSG
…
continue reading
Aktrise Cara Roberts vertel van die veelbekroonde produksie, The King of Broken Things. Dit gaan oor ‘n seuntjie wat glo dat alles wat stukkend is, weer heel kan word.Oleh RSG
…
continue reading
Die dramaturg, Pieter Fourie, sou op 3 April verjaar het. Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1994, waar hy die gas was van Hennie Klopper in sy program, Kuiergaskeuse. op Radio Oranje.Oleh RSG
…
continue reading
1
Stellenbosch Universiteit maak ethanol uit papierslyk
9:34
9:34
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
9:34
Prof Eugéne van Rensburg, medeprofessor aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die proses om papierafval in bio-etanol te omskep. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kunsmatige intelligensie word gebruik om ‘n skoolhoof in die pad te steek
6:13
6:13
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
6:13
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Kunsmatige Intelligensie. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Daar wag nog beperkings op kriptofondse
5:24
5:24
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
5:24
Carel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor nog beperkings op kriptofondse. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die JSE ry wipplank vanmiddag, maar die rand verloor teen die dollar
7:36
7:36
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
7:36
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die plaaslike markte, die rand, WeBuyCars se handelsopdatering, en Tesla se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Dit lyk of BHP die kopermark wil domineer
8:39
8:39
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
8:39
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se oorname-aanbod. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30ste April 2024
47:01
47:01
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
47:01
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die Rode-eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom
8:01
8:01
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
8:01
Kobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor die jongste Rode-eiendomsverslag. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die regering maak sy meesterplan vir gasenergie bekend
5:28
5:28
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
5:28
Energieontleder, Hügo Krüger gesels oor die regering se meesterplan. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29ste April 2024
20:44
20:44
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
20:44
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Huntex skop af en daar staan weer toue by Gallagher
3:18
3:18
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
3:18
Adriaan Woudstra – organiseerder, HuntEx Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Wat doen jy met jou geld in hierdie onsekere tye?
10:51
10:51
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
10:51
Cobus Potgieter – beleggingshoof en portefeuljebestuurder, SouthernCross Capital Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Transnet sê sy hernuwinsplanne werp vrugte af
6:17
6:17
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
6:17
Michelle Phillips – bestuurshoof, Transnet Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
14:50
14:50
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
14:50
Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26ste April 2024
48:44
48:44
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
48:44
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Codi is die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm
7:08
7:08
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
7:08
Sabihah Mohamed, uitvoerende hoof vir CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor hoe die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm werk. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
BHP verras met oorname-aanbod van Anglo American
11:15
11:15
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
11:15
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se oorname-aanbod van Anglo American. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
MTI se Johann Steynberg sterf in Brazilië
7:12
7:12
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
7:12
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Johann Steynberg en MTI. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Amerika se BBP styg met "net" 1,6%
5:38
5:38
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
5:38
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die Amerikaanse ekonomie en rentekoerse. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kunsmatige intelligensie en versekering
7:55
7:55
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
7:55
Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Clicks hou aan om ’n winkel ’n week te open
7:34
7:34
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
7:34
Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading