'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
1
30 JAAR VAN DEMOKRASIE: BOESAK - KERKMAN EN AKTIVIS deur Jody Hendricks
26:51
26:51
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:51
Dr. Allan Boesak het ‘n groot rol in die bevrydingsstryd gespeel - in die kerk, politiek en op gemeenskapsvlak. Hy het ook internasionaal bekendheid verwerf. Hy praat oor sy reis en rol as kerkman en aktivis.Oleh RSG
…
continue reading
1
30 JAAR VAN DEMOKRASIE: ROELF SE ROL deur Jody Hendricks
26:50
26:50
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:50
Suid-Afrika het op 2 Februarie 1990 onherroeplik verander met aankondiging deur die destydse president FW De Klerk dat Nelson Mandela ná 27 jaar uit die tronk vrylaat sal word, en dat politieke organisasies soos die ANC, PAC en AZAPO nie meer verban is nie. Onderhandelinge tussen die NP, ANC en ander politieke partye het kort daarna begin oor die p…
…
continue reading
1
ANARGIE SONDER ANTIBIOTIKA deur Ettienne Ludick
25:23
25:23
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:23
Sedert Fokofpolisiekar hulle verskyning in 2003 gemaak het, het hulle die Afrikaanse musiekbedryf in 'n ander rigting gedwing. Terwyl konserwatiewes warm onder die kraag was, het duisende ondersteuners die groep gevolg, honger vir 'n verandering in Afrikaans en sy musiek. Fokofpolisiekar vier in 2024 hulle mondigwording… 21 jaar van nié die norm we…
…
continue reading
1
WUPPERTAL: STAP VIR STAP DIE TOEKOMS IN deur Johan Rademan
26:21
26:21
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:21
Op Oujaarsaand in 2018 breek ‘n verwoestende brand op Wuppertal in die Cederberge uit. Skaars twee jaar later oorstroom die Tra-trarivier die Morawiese sendingdorpie. Johan Rademan het die RSG-mikrofoon tot in die hartjie van die 1830-dorpie geneem, en met gemeenskapsleier Barend Salamo as gids, gekyk hoe sake nou staan. Hulle het ook van die 16 bu…
…
continue reading
1
AS MENSE SÁÁM SING – DIE ALCHEMIE VAN KOORSANG deur Ina Strydom
26:29
26:29
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:29
Koorsang is byna so oud soos die mensdom self, en deur die eeue heen betower dit gehore en begeester sangers. Die geheim van koorsang lê in die vermoë om die verskillende sangers in harmonie te laat sing. Die kuns om dié stemsoorte en individue met verskillende agtergronde en uit verskillende kulture te laat saamsmelt tot ’n eenheid, is die kuns va…
…
continue reading
1
SÓ KLINK DISTRIK SES deur Haidee Muller-Isaacs
28:09
28:09
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
28:09
Haidee Muller-Isaacs diep stories op van vergete musiekskatte uit Distrik Ses, die kleurryke gebied in Kaapstad se middestad in die jare 60. Dit plaas die kollig op musiekstories van talentvolle musieklegendes uit dié multikulturele woonbuurt, sommiges wat in weerwil van hulle talent, nooit genoeg blootstelling gekry het nie.…
…
continue reading
1
DIE PADKAART VAN JOU DROME deur Flip Loots
25:02
25:02
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:02
Alle mense droom, maar nie almal onthou hulle drome nie. Wat is drome? Hoekom laat party jou glimlag, en ander word nagmerries? Het drome betekenis? Wat gebeur wanneer jy droom? Hou drome verband met wat ek elke dag beleef? Het dit ook godsdienstige betekenis? Flip Loots het by kundiges soos prof. Kobus Maree, prof. Marius Nel en Esté Geldenhuys ga…
…
continue reading
1
GOD DIE DIGTER, ‘N HULDIGING VAN TT CLOETE deur Ina Strydom
28:12
28:12
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
28:12
Tien jaar gelede, enkele dae voor die bekroonde digter en akademikus, TT Cloete, se 90e verjaarsdag, het hy met Ina Strydom gepraat oor sy lewe en werk; oor sy digterskap en ouderdom, en oor genade. Dié heruitsending van die profieldokumentêr is as huldiging van dié merkwaardige mens, wat vanjaar 100 jaar oud sou wees.…
…
continue reading
1
AS 'N MAN KNAK deur Elsje van Jaarsveld
26:51
26:51
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:51
Elsje van Jaarsveld ondersoek die verskynsel van uitbranding, wat al hoe meer voorkom. Profesionele persone, van sielkundiges tot mode-ontwerpers, deel hulle ervarings, wat wys dat hierdie probleem nie beperk is tot 'n spesifieke beroepsgroep nie, maar eerder 'n universele uitdaging is op verskeie lewensterreine. Daar is ook insigte van akademici e…
…
continue reading
1
VYF VLUGVOETIGE VOETBÔLLERS deur Heindrich Wyngaard
23:10
23:10
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
23:10
Die fokus van hierdie dokumentêr is rugbyspelers wat oor die X-faktor beskik is. Wat onderskei spelers met vlugvoetigheid of flair, en wie was hulle voorgangers?Oleh RSG
…
continue reading
1
MARINEMISDAAD deur Martelize Brink
25:52
25:52
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:52
Navorsing deur die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie beraam dat Suider- en Oos-Afrika jaarliks in die omgewing van R12,2 miljard aan onwettige en ongerapporteerde visvang verloor. Hulle skat verder dat 85% van visvoorrade wêreldwyd nou ten volle ontgin word, en onwettige dat visvang en van die hoofbydraers is. Wie neem die voortou om die oploss…
…
continue reading
1
KONTANT OP DIE KANT deur Renaldo Schwarp
28:21
28:21
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
28:21
Vanaand val die soeklig op Side Hustles (oftewel kantjoppies). In ‘Kontant op die kantlyn’ ‘n dokumenter deur Renaldo Schwarp, bekyk media persoonlikheid en RSG omroeper hierdie besigheidsvorm van nader. ‘Side Hustles’ is soveel meer as net ekstra inkomste verdien, dit is ‘n manier hoe alledaagse Suid-Afrikaners hul eie verhale herskryf.…
…
continue reading
1
290 JAAR IN DIE SANDPUT deur Marize de Klerk
27:23
27:23
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:23
Kuier saam met gesoute joernalis, Marize de Klerk, op die jukskeibaan en vind uit hoe jukskei oor die afgelope bykans 3 eeue van uitspanspeletjie tot internasionaal erkende sportkode ontwikkel het en beoefen en geniet word.Oleh RSG
…
continue reading
1
WAT KLAP DASOE OPPI KAAPSE VLAKTE – DEEL 3 deur Flip Loots
50:09
50:09
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
50:09
Bendegeweld, dwelmmisbruik, intimidasie, moord en disfunksionele gesinne op die Kaapse Vlakte kom onder die vergrootglas. Inwoners van die Vlakte vertel van die gespanne en hartseer omstandighede waaronder mense daar leef. Is daar hoop?Oleh RSG
…
continue reading
1
WAT KLAP DASOE OPPI KAAPSE VLAKTE – DEEL 2 deur Flip Loots
47:04
47:04
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
47:04
Bendegeweld, dwelmmisbruik, intimidasie, moord en disfunksionele gesinne op die Kaapse Vlakte kom onder die vergrootglas. Inwoners van die Vlakte vertel van die gespanne en hartseer omstandighede waaronder mense daar leef. Is daar hoop?Oleh RSG
…
continue reading
1
WAT KLAP DASOE OPPI KAAPSE VLAKTE – DEEL 1 deur Flip Loots
50:13
50:13
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
50:13
Bendegeweld, dwelmmisbruik, intimidasie, moord en disfunksionele gesinne op die Kaapse Vlakte kom onder die vergrootglas. Inwoners van die Vlakte vertel van die gespanne en hartseer omstandighede waaronder mense daar leef. Is daar hoop?Oleh RSG
…
continue reading
1
DIVA, IN DIE WARE SIN VAN DIE WOORD deur Ina Strydom
27:26
27:26
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:26
Die sopraan, Emma Renzi, was die eerste Suid-Afrikaner wat in die La Scala Operahuis in Milaan gesing het. En om in dié heiligdom van opera suksesvol te wees, vereis baie harde werk en toewyding. Sy het op 8 April vanjaar 97 jaar oud geword.Oleh RSG
…
continue reading
1
TIK OP DIE PLATTELAND deur Martelize Brink
28:01
28:01
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
28:01
Goedkoop, maklik om te vervaardig, hoogsverslawend, destruktief. Tik-, of metamfetamien-afhanklikheid, verwoes Suid-Afrika se klein dorpies. Die persepsie dat dwelms meer misbruik word in Sodom en Gomorra, die groot stede van die wêreld, is ‘n mite.Oleh RSG
…
continue reading
1
‘N MOSAÏEK VAN EENDERS EN ANDERS WEES deur Lizelle de Bruin
26:46
26:46
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:46
‘n Filosofiese ondersoek na mense se eenders en anders wees, en hoe dit op verskillende vlakke van die wetenskap, taal, politiek en kuns uitspeel. In 'n wêreld waar ons toenemend met mekaar verbind word, is dit belangrik om die fundamentele vraag van menslike gelykheid en die gedeelde ervarings wat ons saambind, te ondersoek. Dis ‘n simfonie van ge…
…
continue reading
1
LANK LEWE DIE LANGSPEELPLAAT deur Haidee Muller-Isaacs
26:39
26:39
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:39
Die eerste langspeelalbums is in 1948 in die VSA uitgereik. Daar was twee formate, die 10-duim en 12-duim. Die eerste plaaslike langspeelplate is in 1954 in Suid-Afrika uitgereik. Min mense weet dat Maud Damons, ‘n boorling van Distrik Ses, die eerste Bruin vrouesanger was van wie daar ‘n album gemaak is, genaamd The Magic Of Maud. Jy kan meer uitv…
…
continue reading
Daar is ‘n dikwels ‘n besondere verhouding tussen die mens en troeteldiere, wat soms nie in woorde omskryf kan word nie: ‘n diep liefde, geborgenheid en konneksie wat op sielsvlak plaasvind. Diere het ‘n ingebore intuïsie, is opreg, lojaal en gee liefde sonder voorwaarde. Wanneer ons troeteldiere oud of siek raak, staan ons dikwels magteloos, veral…
…
continue reading
1
ESIAS BOSCH: 100 JAAR SE VUURKUNS UIT AFRIKA deur Johan Rademan
26:47
26:47
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:47
Johan Rademan kyk na die baanbrekerswerk en invloed van die pionier-keramiekkunstenaar, Esias Bosch, wat in Witrivier in sy ateljee, Die Randjie, gewoon en gewerk het. Johan gesels met sy drie kinders, Esra, Andre Eva en Anton. Die 97-jarige tydgenoot van Esias Bosch, dr. Pierre Volschenk, is vandag nog net so vurig oor klei. Hedendaagse figure in …
…
continue reading
1
BEURTKRAG: ‘N DONKER SUID-AFRIKA deur Esté de Klerk
27:25
27:25
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:25
2023 is by verre Suid-Afrika se slegste beurtkragjaar ooit. In die afgelope 16 jaar, vandat beurtkrag die eerste keer in 2007 toegepas is, steier Eskom van die een krisis na die volgende. Dít terwyl die regering ‘n mandaat het om voldoende opwekkingskapasiteit aan die land te voorsien. Maar, waar en wanneer en hoekom het die regering gefaal om uitv…
…
continue reading
1
DIE ROYALSKOU: EINDE VAN ’N ERA deur Derrich Gardner
26:22
26:22
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:22
Derrich Gardner kyk terug na die begindae van die skou, hoe die naam "Royal" deur Engeland se Koning Edward VII in 'n dekreet aan hulle toegeken is, die drie oorloë wat die skou beleef het, Covid, konserte, en die toekoms nadat die gronde in Pietermaritzburg verkoop is.Oleh RSG
…
continue reading
1
RANDFIGURE: VERBLIND DEUR BEKENDHEID deur Johan van Lill
26:23
26:23
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:23
Johan van Lill kyk na die mense se fassinasie met omstrede- en randfigure. Kenners bespreek ons neiging om mense te aanbid wat in die openbare oog staan, of dit nou politici, akteurs, musikante of enige ander bekende is. Hoekom het ons 'n drang om na hierdie mense op te kyk en hulle as rolmodelle te sien, selfs al ken ons hulle nie persoonlik nie e…
…
continue reading
1
SOAPVOX - HENRY MYLNE EN VRIENDE deur Sue Pyler-Slabbert
29:08
29:08
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
29:08
Woon 'n rondetafelgesprek by met akteurs soos Gavin van den Berg, Karin Retief, Hugo Taljaard, Vinette Ebrahim, Christo Davids, Denver Vraagom en Kaz McFadden. Jy het hulle leer ken in Ballade vir 'n Enkeling, Egoli en 7de Laan. Almal is deur die jare gelei deur die talentvolle regisseur, Henry Mylne. Daarbenewens is daar verskeie verhoogproduksies…
…
continue reading
1
WORSIE HET 'N WORS GEWORD deur Sue Pyler-Slabbert
26:19
26:19
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:19
Hy het komedie in Suid-Afrika vervolmaak. Hy het die sitkom aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel. Willie Esterhuizen is 'n genie in komiese tydsberekening. Karakters soos Molly, Boeboe, Frikkadel, Poena, Spanner, Ouboet, Antie Poppie en vele meer het lewe gekry deur sy skryfwerk. Willie en sy broer, Pieter, maak 'n gedugte span waar Willi…
…
continue reading
1
GENADEDOOD: OM TE STERF MET GENADE - DEEL 2 deur Esté de Klerk
27:17
27:17
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:17
Genadedood is ‘n emosionele en omstrede onderwerp wat internasionaal én in Suid-Afrika gedebatteer word. Hoewel dit reeds in talle lande gewettig is, is dit steeds in Suid-Afrika teen die wet. Esté de Klerk ondersoek die argumente wat teen mekaar opgeweeg word in die debat vir en teen die wettiging daarvan. In die tweede deel kyk sy onder meer na e…
…
continue reading
1
GENADEDOOD: OM TE STERF MET GENADE - DEEL 1 deur Esté de Klerk
27:12
27:12
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:12
Genadedood is ‘n emosionele en omstrede onderwerp wat internasionaal én in Suid-Afrika gedebatteer word. Hoewel dit reeds in talle lande gewettig is, is dit steeds in Suid-Afrika teen die wet. Esté de Klerk ondersoek die argumente wat teen mekaar opgeweeg word in die debat vir en teen die wettiging daarvan. In die eerste deel kyk sy onder meer na w…
…
continue reading
1
KANSELLASIEKULTUUR: DIE PUNTJIE VAN DIE YSBERG deur Johan Rademan
27:40
27:40
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:40
Vier proffesore - Willie Burger van Tuks, Pieter Duvenhage van Akademia, Joan Hambidge van Ikeys en Johann Rossouw van Kovsies - sit om die tafel saam met driemalige Akademiepryswenner Johan Rademan om te kyk na twee kante van die munt oor die moderne verskynsel van skrapping, uitwissing en kansellering van mense in die samelewing. Hulle besin oor …
…
continue reading
1
WAAR NOOT EN WOORD BYMEKAARKOM deur Ina Strydom
26:29
26:29
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:29
‘n Profieldokumentêr oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 word. Dié geliefde akteur en regisseur se werk is welbekend, sy besondere komiese vermoëns, sy gewildste karakters en sy werk in die teater, op televisie en in rolprente. Die dokumentêr fokus op die mens ágter die akteur: sy liefde vir musiek; sy belangstelling in Zen Boeddhisme; sy siening oor t…
…
continue reading
1
TEGNOLOGIE EN DIE IMPAK OP DIE MENS deur Jody Hendricks
25:40
25:40
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:40
Wat moet die balans tussen mens en tegnolgie wees? Navorsing wys dat indien dit nie reg bestuur word nie, kan kunsmatige intelligensie mense se werk oorneem. Jody Hendricks praat met verskeie kenners oor die gevare en geleenthede wat tegnologie vir ons inhou.Oleh RSG
…
continue reading
1
PLOOIE VAN DIE HART deur Johann Pieterse en Veronique van Heyningen
25:30
25:30
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:30
Jonna Heynken, 'n siggestremde vrou van Finland vertel hoe haar lewe verander is deur 'n prins, nie gekleed in goud en silwer nie, maar in roet en vuur. Dis 'n storie wat jou hartsnare sal roer en jou weer sal herinner dat selfs die lelike ook goedheid kan bevat. Kyk deur die oë van 'n blinde persoon, wat ongeag van haar gestremdheid, 'n kanniedood…
…
continue reading
1
DISKOERS: VAN SOKRATES TOT SOSIALE MEDIA deur Johan van Lill
26:42
26:42
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:42
Johan van Lill praat met kenners oor hoe goed ons onderleg is in die formulering van argumente en standpunte. Weet ons hoegenaamd hoe om te redeneer oor ’n saak? Om lekker oor ’n saak te kan redeneer, is deel van ons daaglikse diskoers – dit was nog van altyd af daar, maar sosiale media het vir almal van ons ’n platform gegee om ons stemme te laat …
…
continue reading
1
GROOTWORD SONDER 'N PA deur Jody Hendricks
23:57
23:57
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
23:57
Statistieke SA het in 2019 statistiek uitgereik wat wys dat meer as 60% van kinders wat in daardie jaar gebore is, geen besonderhede van die pa bevat het nie. TV-aanbieder Ivor Swartz, wat sonder ‘n pa grootgeword het, beskryf dit as ‘n tikkende tydbom. Jody Hendricks het met verskeie kenners en mense wat sonder ‘n pa grootgeword het, gepraat.…
…
continue reading
1
HARTBEESPOORTDAM, ’N EEU VAN VERWONDERING deur Elsje van Jaarsveld
25:17
25:17
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:17
Die Hartbeespoortdam vier vanjaar haar 100e bestaansjaar. Dis ’n merkwaardige mylpaal as mens in ag neem hoeveel terugslae die dam moes trotseer. Die ontwikkeling van die dam is in die vroeë 1900’s lamgelê deur politiek, vloede, oorloë, die Spaanse griep en ingenieursuitdagings. Vandag lok die dam duisende toeriste na die dorp, Hartbeespoort. Ongel…
…
continue reading
1
ALZHEIMERS, ‘N LEWE SONDER ONTHOU deur Johan van Lill
27:03
27:03
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:03
Johan van Lill ondersoek die impak wat Alzheimers en demensie het op die mense om ons. Hoe raak dit die geliefdes wat die pad saam met iemand stap wat aan hierdie siekte ly? Alzheimer is die bekendste vorm van demensie – ‘n neurologiese siekte met ‘n verlies aan algemene kognitiewe vermoëns in 'n voorheen helderdenkende persoon.…
…
continue reading
1
OP DIE AGTERPOOT deur Lizelle de Bruin
24:39
24:39
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
24:39
In die hartjie van die Boland op die perdeplaas, Mistico, is die enigste stoet Lippizaners in Afrika. Hierdie perde het ‘n baie ryk geskiedenis, en hulle is spesiaal geteel vir hulle ongewone krag. Hulle is reeds 75 jaar lank in Suid-Afrika. Die stoet word gebruik om jaarliks twaalf ruiters op te lei as deel van ‘n internskap. Meeste van die ruiter…
…
continue reading
1
Kersfees 1914 deur Esté de Klerk
25:04
25:04
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:04
Op 24 Desember 1914, vyf maande nadat die Eerste Wêreldoorlog uitbreek tussen die Sentrale en Geallieerde magte, daal ‘n heilige stilte oor die slagveld op die Westelike front in Europa, neer. Dit sou later bekendstaan as die 1914 Kersfees Wapenstilstand: ‘n vredesooreenkoms tussen vyande wat nog nooit weer in die geskiedenis herhaal is nie. Uit hi…
…
continue reading
1
85 JAAR VAN MUSIEK deur Haidee Muller-Isaacs
26:49
26:49
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:49
Haidee Muller-Isaacs fokus op die plaaslike musiekbedryf sedert 1937 met die stigting van ‘n volwaardige radiodiens in Afrikaans. Hoor meer van langspeelplate, kassette en CD’s, verskeie kunstenaars en hulle treffers, die Musiek en Liriek-beweging en die Voëlvry-beweging wat daarna sou volg. Haidee fokus ook op die befondsingsmodel vir musiek, en h…
…
continue reading
1
VAN HOORBEELD TOT POTGOOI - DEEL 2 deur Johan van Lill
27:14
27:14
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:14
Johan van Lill kyk verder na die kuns van die maak van ‘n radiodokumentêr. Hy fokus op die fyn kuns wat dit verg om mense se stories te vertel – nie net bekende mense s’n nie, maar ook mense wat uitdagings in die lewe moes oorkom.Oleh RSG
…
continue reading
1
VAN HOORBEELD TOT POTGOOI - DEEL 1 deur Johan van Lill
26:17
26:17
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:17
Johan van Lill vertel meer oor die kuns van die maak van ‘n radiodokumentêr. Oor die jare het RSG bekend geword vir die gehalte van sy tweejaarlikse dokumentêre seisoene. Johan het in die argiewe gaan kyk, en fokus op tegnieke wat dokkiemakers gebruik om jou vasgenael voor die radio te hou.Oleh RSG
…
continue reading
1
LOKSTEM VAN 'N DIONUSUS deur Ina Strydom
26:50
26:50
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:50
Die akteur Louis van Niekerk is reeds meer as vyf dekades lank aan die werk in die Suid-Afrikaanse teaterbedryf. Hy vertel van sy gunstelingrolle, mense wat ‘n groot invloed op sy loopban gehad het, en sy hoop vir die toekoms van die teater.Oleh RSG
…
continue reading
1
DIE HANTAM NASIONALE BOTANIESE TUIN deur Johan Rademan
24:53
24:53
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
24:53
Daar is elf nasionale botaniese tuine in Suid-Afrika wat deur SANBI bestuur word. Die Hantam Nasionale Botaniese Tuin is die grootste nasionale botaniese tuin in Suid-Afrika. Johan Rademan gesels daar met kenners oor die geofiete, fauna en flora op die Bokkeveldplato.Oleh RSG
…
continue reading
1
KILOMETERS VAN GESKIEDENIS deur Lizelle de Bruin
25:09
25:09
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:09
Oor dekades heen het die NG Kerk se kantoortannies dinge opgeteken en geliasseer, en iewers op ‘n punt na die Kerkarfgief in Stellenbosch gestuur. Lizelle de Bruin het by die argief gaan kyk wat alles daar bewaar word, en watter segmente van die samelewing daardie argiefmateriaal kan gebruik.Oleh RSG
…
continue reading
1
AAN DIE KLOK deur Martelize Brink
25:32
25:32
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
25:32
Suid-Afrikaners stap verby hierdie strukture sonder kennis van die ware geskiedenis en rol wat dit in die destydse Kaap Kolonie en slawe se lewe gespeel het. Martelize Brink verken die slaweklokgeskiedenis van Suid-Afrika. Die verkenning van dié belangrike geskiedenis van Suid-Afrika word verweef met die verskeie spookstories en mitologie wat oor d…
…
continue reading
1
JAMBO, JAMBO KENIA deur Terrance April
24:04
24:04
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
24:04
Kenia, aan die ooskus van Afrika, het ‘n ryk geskiedenis. Oorblyfsels van vroeëre beskawings in die land se suidoostelike deel, kan vandag nog duidelik gesien word. Die land spog ook met pragtige natuurskoon. Benewens die bekende wildreservate is daar pragtige spierwit strande langs die ooskus. Kyk na dié land deur die oë van ‘n paar Suid-Afrikaner…
…
continue reading
1
KLIPPLAAT: SPOORWEGDORP TOT SPOOKDORP deur Jacques Arendt
26:26
26:26
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
26:26
Klipplaat is sowat 185 km van Gqeberha, 35 km van Jansenville en 75 km van Aberdeen af geleë. Die dorp het sy naam gekry as gevolg van die groot rotsklipplate in die omgewing. Met die koms van die spoorweg in 1879 het Klipplaat begin lewe. Die stasie het tot 1992 ‘n belangrike rol in die plaaslike ekonomie en boerderygemeenskap gespeel, en was ‘n a…
…
continue reading
1
DISTRIK 6 NOU: KANALA OF TRAMAKASSIE? Deur Johan van Lill
27:15
27:15
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
27:15
Johan van Lill het ‘n paar jaar gelede ‘n dokumentêre reeks gemaak oor Distrik 6, soos vertel deur die herrinneringe van die oudinwoners. Intussen het van die inwoners teruggekeer na hulle geliefde grond. Hoe ervaar die mense wat teruggetrek het na die nuwe Distrik 6 dit om daar te bly? Wat is tans aan die gebeur in die gebied?…
…
continue reading
1
AS JY LOOP HET JY HOOP deur Lizelle de Bruin
24:59
24:59
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
24:59
Die Pelgrimstog van Hoop is 'n pelgrimsroete wat die oudste kerke van Suid-Afrika besoek. Die roete kan gevolg word van Stellenbosch of Robertson af en loop deur die Overberg tot by Agulhas aan die suidpunt van Afrika. Pelgrims kan ook korter dele stap. Die roete neem jou deur van die mooiste dele in die land – onder meer Greyton, Genadendal, die H…
…
continue reading