Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 105: KATLEGO BAAITSE (DIRECTOR & FILM MAKER)
1:10:06
1:10:06
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:10:06Katlego Baaitse is a South African film director renowned for his dynamic storytelling and distinctive visual style. Born in 1983, he began his career in the creative industry over 14 years ago, initially working as an art director, motion graphics, and 3D specialist at agencies like Ireland/Davenport and Joe Public. His passion for storytelling le…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)
1:12:07
1:12:07
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:12:07Marco van Deventer is een van die manne agter die skreeusnaakse Instagram profiel "Wees 'n Man". Marco is ook 'n liedjie skrywer en as jy jou ore op Laurika Rauch se nuutste album kan kry gaan luister gerus "Huis". Dit kom uit die pen van Marco en sy vriend Georic Lomas. Ek en Marco het gesels oor sy liefde vir komedie, liedjies en ook hoekom hy vi…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 103: GERALD STEYN (AKTEUR)
1:06:19
1:06:19
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:06:19Gerald Steyn het in ’n baie kort tydjie een van ons land se voorste akteurs geword. Met rolle in gewilde reekse soos Dam, Lioness, Reika en boonop nog ’n rol in Binnelanders ook. Gerald is beslis iemand om dop te hou en iemand wat ek dink nog groot internasionale geleenthede gaan kry. Gerald se gesindheid teenoor die lewe en die bedryf is wat vir m…
…
continue reading
Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via 'n "DM" op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe verander het na al die musikale sukses en die uitdagings en druk wat saam met viral treffers soos "wit skoene" en "boude" gekom het. Jy kan vir Loufi volg by @Loufi…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 101: JANIE BAY (MUSIKANT)
55:29
55:29
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
55:29Janie Bay stap al 'n lang pad met musiek. Sy is verantwoordelik vir van die grootste treffers die laaste paar jaar en hou haar lyf ook vervaardiger elke nou en dan. Ons gesels oor die musiekbedryf waar dit vandag is en ook waarheen dit op pad is met al die AI wat op ons voorstoep kuier deesdae. Jy kan vir Janie gaan volg by @JanieBay…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL
57:18
57:18
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
57:18Om my 100ste episode te vier het ek en ek en Lucinda besluit om ons storie rondom ons dogter Liriek met jou te deel. Ons het ’n jaar terug amper op die dag ouers geword so die feit dat die opname op dieselfde dag geval het was ook iets besonders vir ons. Ons wou graag ons storie rondom Liriek se aanneming met jou deel en gesels oor die proses, ons …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 99: PEACH VAN PLETZEN (MUSIKANT, VERVAARDIGER)
1:45:53
1:45:53
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:45:53Peach van Pletzen kuier die week by Bouwer op die show en dinge raak wild. Van, edibles vat by Bennie Fourie se troue, tot Angie Oeh se ongelooflike lewe en harsteer afsterwe, tot spiritualiteit. Peach is dieper as die diepste synth op enige treffer wat hy al geskryf het en ons gesprekke is altyd gelaai met 'n magdom vreemde inligting, maar ook din…
…
continue reading
Bouwer gesels met Augusta Zietsman beter bekend as "Sossi" oor haar loopbaan, onlangse troue en haar nuutste album wat op pad is. Jy kan haar volg op sosiale media onder @AugustaZietsman Youtube channel - https://www.youtube.com/@augustazietsman8650Episode vervaardig deur Lelanie du Preez van Ambient Films…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 97: IANA STRYDOM (SMAAKMAKER)
1:03:15
1:03:15
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:03:15In hierdie episode kuier die inhoudskepper Iana Strydom by Bouwer en hulle gesels oor hoe sy dit reg gekry het om voltyds te reis en bestaan van dit te maak.As jy belangstel om ’n “content creator” te word is hierdie episode beslis vir jou. @WanderWithIana Jy kan na die episode of Youtube ook kyk. https://youtu.be/gi6pyn2AqIs…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 96: CARLA CLASSEN (AKTRISE)
1:23:02
1:23:02
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:23:02In this episode Bouwer chats to one of his favourite actresses, Carla Classen. They talk her upbringing, her love for story telling and the challenges of being a full time actress in South Africa. Warning - strong language. Episode produced by Lelanie Kruger from Ambient Films You can also watch the full episode here - https://youtu.be/KwY6sB96I68…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 95: ALMERO WELGEMOED (SKRYWER EN KUNSTENAAR)
1:09:00
1:09:00
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:09:00Almero kom kuier vir die tweede keer op die show en ons gesels hierdie keer oor vaderskap, die afrikaner en ook sy onlangse ervaring en proses rondom die skryf van die populêre Kyknet reeks "Eenkeer om die son" Jy kan na Almero se ongelooflike musiek gaan luister op Spotify of enige ander stroomdiens. Onthou om te subscribe tot hierdie show en as j…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 94: LIAM BOSMAN (AKTEUR)
1:19:32
1:19:32
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:19:32Liam Bosman is iemand wat weet wat dit vat om rerig 'n gleentheid aan te gryp en die beste van dit probeer maak. Van sy avonture as tiener in die VSA tot sy nuutste rol in die Kyknet treffer "Eenkeer om die son". Liam se energie is aansteeklik en jy gaan nog beslis baie van hom in die toekoms sien en hoor. Die episode is ook beskikbaar op YouTube -…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 93: GERMANDT GELDENHUYS (AKTEUR EN SANGER)
1:13:10
1:13:10
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:13:10Germandt is een van die min mense in die vermaakbedryf wat sy hart op sy mou dra vir almal om te sien. Ek het nog altyd gewonder hoekom sy stem so mooi is maar na hierdie lekker gesprek het ek agtergekom dis omdat sy hart so mooi is. Germandt se liefde vir stories vertel en musiek is aanstekelik en sy storie is beslis een wat ek hoop eendag in 'n f…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 92: ANEL WOOD(AKTRISE EN SKRYWER)
1:08:03
1:08:03
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:08:03Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter as mens wat my die meeste inspireer. As jy haar naam ooit in 'n teaterproduksie of 'n TV reeks sien kan jy maar weet jy gaan 'n lieflike tyd hê om na haar toneelspel te kyk. Anel is te sien in Die Af…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 91: REYNARDT HUGO (AKTEUR, VERVAARDIGER, REGISSEUR)
1:18:14
1:18:14
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:18:14Reynhardt is nie net een van ons land se gewildste akteurs nie maar ook die persoon agter die treffende Kyknet program "Net Mens", waar hy kort en kragtige dokumentêre maak oor persone in die vermaakbedryf. Reynhardt is ook nie skaam om te gesels oor sy persoonlike uitdagings rondom ADHD nie, iets wat gewoonlik onder mans taboe is om oor te praat. …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 90: SOLOMON CUPIDO (AKTEUR, VERVAARDIGER, SKRYWER)
2:01:50
2:01:50
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
2:01:50Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom gelei tot 'n loopbaan in die teater, film en TV industrie. Ons gesels bietjie oor sy eerste rol in Egoli, sy liefde vir "feel good" stories en sy vriendskap met Bradley Olivier en hulle film Frankie en…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 89: DAN CORDER(5FM BREAKFAST HOST, TIKTOK TALKER)
1:20:36
1:20:36
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:20:36Dan Corder is someone who's voice needs to be heard. Apart from his great radio voice, his views and opinions help shape and educate millions of listeners on a daily basis. Apart from being the host of the 5fm morning breakfast show, he makes incredible historical content on Tiktok and also has an amazing podcas called "The Issue with Dan Corder" w…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER)
1:21:54
1:21:54
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:21:54Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy bes…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 87: REGGIE PEACE (AKTEUR, SKRYWER, REGISSEUR)
1:07:09
1:07:09
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:07:09Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en het onlangs, saam met Frankie Opperman die toekenning vir beste regie vir ‘n kort dokumenter by die Silwerskermfees ontvang vir hulle film - “Langafstand”. Reggie staan beter bekend as “Reggie Peace”…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)
1:15:31
1:15:31
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:15:31Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.” Mandri het besluit om nie langer vir goedkeuring te wag nie en haar teater stuk na mense se sitkamers, motorhuise en stoepe toe te vat – sy het die idee van ‘n “huiskonsert” ten volle aangegryp en gew…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER
1:20:01
1:20:01
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:20:01Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning waarmee sy tans besig is en hoe sy kritiek hanteer wanneer mense jou uit die bloute aanvat op sosiale media.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 84: JOHAN FOURIE (SKRYWER & PROFESSOR IN EKONOMIE)
1:11:13
1:11:13
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:11:13Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan se boek nou aanlyn bestel of in enige goeie boekwinkel koop. Dit is 'n ongelooflike interessante lees oor die geskiedenis en waarom dit soveel beter gaan in die wêreld vandag, al voel dit soms nie so nie.…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 83: GLEN BIDERMAN-PAM (ACTOR, WRITER & DIRECTOR)
1:19:14
1:19:14
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:19:14Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African hit – Tali’s Diary and for his viral reimagining of “My Octopus Teacher” as “My Kreepy Teacher”. Glen’s comedic talents are on display in everything he does; whether it be on the stage as an actor or comic, or as half of the extrem…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER)
1:08:59
1:08:59
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:08:59Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storievertelling is te siene in haar verskeie karakters - soos Dalena in "Die Dinge van 'n Kind" en haar eie sosiale media projek - "Minuut Monoloe". Al is sy 'n stilis vir die sterre, gee sy ook raad oor k…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR)
1:11:36
1:11:36
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:11:36Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met sy stories, musiek en videos wat hy maak. Hy is nie net een van my goeie vriende nie maar ook 'n skrywer en regisseur wat nog diep spore gaan stap in die vermaak bedryf. Dankie aan ons borge King Price…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)
1:11:58
1:11:58
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:11:58Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR)
1:02:35
1:02:35
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:02:35Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy liefde vir toneenspeel, lees en die lekkerste van alles, skaatsplank ry. Hierdie episide word moontlik gemaak deur ons borg King P…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)
1:03:43
1:03:43
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:03:43Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die podcast kon ons nou duidelikheid kry oor wat hierdie term en beroep behels. Maude is 'n storieverteller, aktrise en regisseur wat nog diep spore gaan trap in die vermaaklandskap van die wêreld. - Hierdie episod…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)
1:46:45
1:46:45
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:46:45Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is.Hierd…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 76: ROBERTO POMBO (AKTEUR & TEATERMAKER)
1:15:43
1:15:43
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:15:43Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hull…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER)
1:37:40
1:37:40
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:37:40EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER) by BOUWER BOSCHOleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 74: RUHAN FOURIE (GESKIEDKUNDIGE)
2:30:35
2:30:35
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
2:30:35Ruhan Fourie kom kuier vir die derde keer en soos altyd raak die gesprek elke tweede onderwerpe onder die son aan. Ons gesels soos gewoonlik oor moeilike konsepte rondom die verlede, die toestand van die land tans, Orania, Tinder, Koer, Christen dating apps en Afrikaners en kernkrag. As jy die gesprek geniet het, deel hom gerus met jou vriende en f…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 73: PIETIE BEYERS (AKTEUR)
1:51:33
1:51:33
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:51:33Pietie Beyers kom kuier vir 'n tweede keer op die show en die keer delf ons bietjie dieper in die geskiedenis as gewoonlik. Ons gesels oor Suid Afrika, die kunste, jaloesie en die egte huisvroue van Pretoria.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 72: LAURA-LEE MOSTERT (AKTRISE & VERVAARDIGER)
1:30:43
1:30:43
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:30:43Die eerste episode van 2023 skop af met 'n baie lekker gesprek met die veelsydige aktrise en verevaardiger Laura-Lee Mostert. Ons het gesels oor haar grootword jare in Ottosdal, haar studentejare by UCT en nou waar sy maar soos ons almal maar net hustle in die kunste.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 71: MAJOZI (SINGER-SONGWRITER)
1:06:37
1:06:37
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:06:37Ek gesels met die ongelooflike musikant en skrywer Majozi oor sy lewe, loopbaan, passie vir musiek en hoe hy musiek aanpak in 'n tyd van TIKTOK dansies en viral videos.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 70: JACO STRYDOM (BOEKVRYSTELLING GESPREK)
44:00
44:00
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
44:00Ek het met Jaco Strydom 'n gesprek gevoer by die boekvrystelling van sy derde boek getiteld "Alle sondaars welkom".Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 69: AUGUSTA ZIETSMAN (AKTRISE EN SKRYWER)
2:06:59
2:06:59
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
2:06:59Ek en Augusta Zietsman het oor 'n magdom onderwerple gesels. Films, musiek, spiritualiteit, Afrikaans, die dood en die opwindende projekte waarmee sy besig is.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 68: LIDIA RAUCH(INKLUSIEWE INNOVERINGSKONSULTANT)
1:22:39
1:22:39
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:22:39Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer van Bloom Enterprise hier lees - https://www.bloomenterprise.co.zaOleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS)
1:24:45
1:24:45
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:24:45EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) by BOUWER BOSCHOleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT)
1:17:24
1:17:24
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:17:24EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT) by BOUWER BOSCHOleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 65: LEON WESSELS(OUDMINISTER EN MENSE-REGTE AKTIVIS) & GIELIE HOFFMAN(SKRYWER)
1:37:25
1:37:25
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:37:25Ek en Gielie Hoffman het met Leon Wessels gesels oor sy grootwordjare, sy tyd as politikus by die Nasionale Party, apartheid en menseregte. Leon het ook 'n boek onlangs vrygestel getiteld "Encountering Apartheid's Ghosts" wat nou landswyd beskikbaar is.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24)
1:04:21
1:04:21
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:04:21EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) by BOUWER BOSCHOleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISE
1:33:26
1:33:26
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:33:26Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 62: DEON MEIRING (MUSIKANT EN SKRYWER)
1:35:58
1:35:58
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:35:58Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 61: MONIQUE TAUTE (HOOF VAN AFRIFORUM VELDTOGTE)
1:43:15
1:43:15
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:43:15Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 60: PEACH VAN PLETZEN (KUNSTENAAR)
1:02:44
1:02:44
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:02:44Peach van Pletzen is een van ons beste vervaardigers en musikante in Suid Afrika. Ek het met hom gesels oor die sukses van sy nuuste projek "Van Pletzen" en waar die huidige musiekbedryf homself bevind.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 59: LOUFI (KUNSTENAAR)
1:28:31
1:28:31
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:28:31Loufi is tans een van my gunsteling kunstenaars in Suid Afrika. Ons het gesels oor sy liefde vir die kunste, sy geskiedenis met dwelms asook hoe musiek sy lewe verander het. Ek en Loufi het al 3 liedjies saam uitgebring en ons nuutste een "#Blessed" kan jy nou aanlyn gaan luister.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 58: ANSU VISSER (AKTRISE, SKRYWER EN KINEMATOGRAAF)
1:26:44
1:26:44
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:26:44Ek het met Ansu Visser gesels oor haar loopbaan, haar idees rondom haar geloof en hoe sy die Bybel sien en ervaar asook net spiritualiteit in die algemeen.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 57: ELMA SMIT (TV EN RADIO-AANBIEDER)
1:15:54
1:15:54
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:15:54Ek by Elma gaan koffie drink en beskuit eet en gesels oor haar ongelooflike loopbaan tot dusver, die goeie ou MK dae, hoe om te snorkel asook hoe lyk spirituele ervarings vir haar.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EPISODE 56: DE KLERK OELOFSE (AKTEUR)
1:29:50
1:29:50
Main Kemudian
Main Kemudian
Senarai
Suka
Disukai
1:29:50Ek gesels met De Klerk Oelofse oor sy lewe as akteur, trauma rondom die dood van 'n ouer, watter rol die spirituele speel in ons lewens en ons dink sommer saam wat dit is van die kunste wat so 'n groot impak op mense se lewens het.Oleh BOUWER BOSCH
…
continue reading